Reviews

Read more Facebook Reviews about Zelexa Beauty Spa
 
“Ek was absoluut te vrede met die diens. En die quality vd produkte. Ek was absolutely bederf my Naels het v meer as 3weke gehou sonder enige foute. Wel done u guys keep up with the warmth of ur place and amazing staff.” – Janine Flores

“Julle is great! Blessings!” – Karen Goosen

” If you want to feel at home and special this is the place to go”. – Chantelle Brink

“Gorgeous and one great pleasure to visit and treat yourself” – Marietjie Coetsee

” Amazing!!! Chantelle does awesome pedi’s and all the staff is so friendly… The best place to get pampered in mosselbay::))) thanks a bunch ! :)) thank you Charene for spoiling me with great bday pressie x” – Annelien Wessels-George

” Great spa, friendly & very helpful. Will definitely come again next time.” – Marlin EC Africa Silver

” My naels het so sleg gelyk na die Desember vakansie, om nie eers te praat van die voete nie 😉 Dankie Chantel jy is maar net die beste. Ek het so lekker ontspan dat ek amper geslaap het. My voete en my naels lyk stunning xx” – Deidre Swanepoel

” Die plek waar jou liggaam en siel gevoed word 🙂 Gaan maak ‘n draai en beleef dit vir julself!” – Santa-Marina Friederich

” Vyf sterretjies vi jule en hule is beslis goud!” – Chrystal de Jager

” Wel!!! Uit n man se oogpunt wil ek net iets se oor Charlotte van Zelexa spa, se RegimA produkte. Sy het vir my n week terug op die produk gesit en ek kon nie glo hoe lekker en glad my gesig voel nie. Jy kan tot met die gesig was produk skeer en dan is jou vel skoon en sag. Vrouens koop dit vir die man wat skepties is oor vel produkte, hulle sal vining hulle storie oor RegimA produkte verander. Dankie my Liefie vir jou goeie raad”. – Riaan Oberholzer

” Ek is gek oor Zelexa Beauty Spa en my naels lyk weer praktig vandag. Dankie Charlotte!” – Estie van den Berg