Latest News


Zelexa Beauty Spa bied unieke ervaring

By Tersia Marais ( Mossel Bay Advertiser ) Die oudste skoonheidsalon in Mosselbaai, Zelexa Beauty Salon, is reeds die afgelope meer as twee jaar onder die eienaarskap van Charlotte Oberholzer en haar droom om ‘n unieke ervaring aan haar kliënte te bied, is besig om waar te word. Op 1 Februarie 2016 open sy haar […]

Continue Reading →

Zelexa Beauty Spa ondergaan hernuwing

From Mossel Bay Advertiser – 31 January 2014 Bekende Mosselbaaier Charlotte Oberholzer is sedert Desember 2013 die trotse nuwe eienares van Zelexa Beauty Spa. Die salon is die oudste skoonheidssalon in Mosselbaai en Charlotte is baie trots om hierdie juweel haar eie te noem! Sy glo dat die Here haar die afgelope jare voorberei het […]

Continue Reading →